Jaarboeke

Inleiding tot die reg 120


 
Modulekode IDR 120
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB en BA/BCom met spesialisering in regte (a) Reg en die besigheidswêreld (inleiding tot kontraktereg, ondernemingsvorme en rekeningkundige terminologie) (b) Hofstruktuur (struktuur en jurisdiksie van verskillende howe, alternatiewe geskilbeslegting) (c) Grondwet (oorsig van grondwetlike geskiedenis, vernaamste kenmerke van die 1996-Grondwet (d) Menseregte (oorsig van die inhoud en werking van die Handves van Regte in die Grondwet) (e) Regsvergelyking (oorsig van die vernaamste regsfamilies, Suid-Afrika se plek) (f) Perspektiewe op die reg (inleiding tot verskillende benaderings tot die reg)
Modulekrediete 10.00
Diensmodules Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Regsleer
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences